Hoërskool Secunda – Leiers in Landsdiens en Kultuur!
Ons het nie net die grootste Landsdiensklub in Mpumalanga nie, maar selfs in die hele Suid-Afrika!
Ons kultuuraanbod is net so indrukwekkend met 'n groot verskeidenheid aktiwiteite om aan deel te neem.
Kultuur
Ons leerders neem deel aan talle lekker en kreatiewe aktiwiteite.
Ons het ’n foto-klub
Ons koor presteer uitstekend onder leiding van Mnr. Dirk Scheepers
Oktober is ons Maand van Kultuur, met ’n Kultuurweek en ’n glansryke Kultuur Gala-aand
Hoërskool Secunda bewys keer op keer dat ons talent, spanwerk en kultuur hoog hou
Mpumalanga Landsdiens Bestuur
3 van ons personeellede is gekies as lede van die Mpumalanga Landsdiens bestuur vir 2025. Congratulations to Dirk Scheepers, Ivan Botha and Janice Rudolph. We are very proud of you and wish you all the best of luck for 2025.
Pre-Licensing Course
With experienced teachers
Kaoreet efficitur leo. Aliquam volp
lobortis sem consequat consequat
imperdiets nulla sed viver ..