Ons skool

Awesome Image
Awesome Image
Hoërskool Secunda

Ons geskiedenis vertel ons storie

Deur die jare deur het Hoërskool Secunda gegroei van 508 leerders tot waar ons vandag is. Elke jaar se groei en ontwikkeling dra by tot ons vreugde om more saam aan te vat, te streef na hoër en beter. Glo en Doen.

Hoërskool Secunda

Geskiedenis

Aute irure dolor reprehenderit cepteur sint ocaecat cupidatate
sed ipsum non proident int sunt indys culpa quis.
Awesome Image

1980

Die skool open offisieel sy deure

Reeds voor die skool geopen is, is daar aan die werk gespring. Mnr D.J van Tonder is vanaf die Onderwyskollege Goudstad na Secunda gesekondeer as waarnemende hoof. ‘n Voorlopie kantoor vir die nuwe skool is by Laerskool Secunda ingerig. By die eerste oueraand is ‘n skooldragkomitee gekies wat aanbeveel het dat die skool se kleure roesbruin, suurlemoengeel en turkoois sou wees. Mnr van Tonder beveel aan dat die leuse van die skool sal wees: Glo en Doen. Die metaalmolekule is gebruik vir die basis van die skoolwapen. Die eerste twee leerlinge, Anna Blignaut en Greta Kruger, is op 12 Desember ingeskryf. Die skool open vir die leerlinge 8 Januarie 1980. Te midde van gietende reën vind 508 leerlinge en 29 onderwysers hulle weg deur modder en turf na ‘n onvoltooide saal vir die opening.
  • 508 Leerlinge
  • 29 Onderwysers
Awesome Image

1980

Skoolkleure en Leuse

By die eerste oueraand is ‘n skooldragkomitee gekies wat aanbeveel het dat die skool se kleure roesbruin, suurlemoengeel en turkoois sou wees. Mnr van Tonder beveel aan dat die leuse van die skool sal wees: Glo en Doen. Die metaalmolekule is gebruik vir die basis van die skoolwapen.
  • Glo en Doen
Awesome Image

1980

Eerste leerlinge

Die eerste twee leerlinge, Anna Blignaut en Greta Kruger, is op 12 Desember ingeskryf. Die skool open vir die leerlinge 8 Januarie 1980. Te midde van gietende reën vind 508 leerlinge en 29 onderwysers hulle weg deur modder en turf na ‘n onvoltooide saal vir die opening.
Awesome Image

1980

Pad na sukses

Alles het egter nie van die begin af vlot verloop nie. Drie klaskamers was nog onvoltooid en drie klasgroepe moes in die saal skoolgaan en twee onderwysers moes ‘n swerfrooster volg. Daar was geen aantreeblad of interkom nie, en kommunikasie met leerlinge was moeilik. Aangesien die skool nog nie ‘n atletiekbaan gehad het nie, is die eerste interhuisatletiekbyeenkoms op die baan van Hoërskool Evander gehou.
Awesome Image

1980

Ons skool groei

In die eerste jaar het die skool gegroei tot 750 leerlinge, en kon ons spog met ‘n eerste matriekgroep van 78 leerlinge. Op 22 Mei 1981 is die skool amptelik in gebruik geneem. Die plegtigheid is deur Sy Edele die Administrateur van Transvaal, Mnr W.A Cruywagen waargeneem.
Awesome Image

1980

Fietstoer na Loskopdam

‘n Hoogtepunt in dié beginjare was die geborgde fietstoer na Loskopdam deur die hoof, departementshoofde en standerdvoogde. Ten spyte van spierkrampe en ‘n klein kullery waar twee onnies aan die bakkie vasgehou het, is die toer suksesvol voltooi.
Awesome Image

1980

Sneeu

‘n Ander hoogtepunt was toe die sneeu in die lente, op 10 September begin val het in Secunda. Die sneeu het behoorlik dik gelê tot groot plesier van die leerlinge wat in sneeugevegte betrokke geraak het. Die skool is ‘n halfuur voor die tyd gesluit, aangesien die onderwysers niks met die leerlinge uitgerig kom kry nie. Mev Marais wat altyd aan haar leerlinge gesê het dat hulle definitief toets skryf tensy dit sneeu, moes dié dag van haar toets vergeet!
Ons skool is geseënd met soveel jare van saamwerk en saambou!
Hoërskool Secunda

Hoofde

Hier waar ons toegewy is aan elke leerder. Ons skool is ons trots

G Matfield

Adjunkhoof

L Pieterse

Skoolhoof

S Potgieter

Adjunkhoof
Hoërskool Secunda

Admin Personeel

G Coetzee

Hoof se sekretaresse

E Pieterse

Admin Klerk

L Francke

Bermarker

L Erasmus

Ontvangs

N Bouwer

Debiteure en Klerewinkel

N Barnard

Kassiere

M du Toit

Maatskaplike Werkster

M de Vos

Rekenmeester

S York

Ontvangs
Hoërskool Secunda

Personeel

S Blignaut

B Claassens

M vd Linde

T Janse v Rensburg

M von Wielligh

J Preuyt

E Potgieter

M Venter

L van der Linde

E Odendaal

M Bezuidenhout

G Deminey

L vd Linde

G Els

J Koekemoer

L Meiring

M Kleynhans

S van Wyk

Z Naude

O van den Berg

Y Mcdermid

L Griffin

E van Eeden

S Lindley

C. Matfield

A Coetzee

A Moolman

M Correia

N Ferguson

I Botha

A vd Westhuizen

M Thomas

M Greeff

J Nel

C Pretorius

C. Heyneke

C Willemse

L Riekert

J Kleynhans

A Ferreira

D Scheepers

P Vrolijk

L van Staden

M Vermaak

C vd Vyver

M Pieterse

T Moore

C Botha

T Swart

A Rossouw

E Oosthuizen

S Mulder

K Heese

J Retief

K Rossouw

D Fourie

C Viljoen

A De Swardt

K Buss

C Peens

A Harper

M Jordaan

J Rudolph