
Bergfiets Trails
Mpumalanga bied baie bergfietsuitdagings en ons ryers geniet die oefen en die natuur.

Bergfiets Toekennings
Hoërskool Secunda spog met bergfietsspanne waarop ons baie trots is.

Bergfiets Wedrenne
Wedrenne word provinsiaal en nationaal gehou en ons neem graag deel elke jaar.
