Van rugby tot Jukskei behaal ons leerders uitstekende prestasies.
Ons leerders vaar akademies uitmuntend, ons is uiters trots op elkeen.
Ons aktiewe kultuurprogram ontwikkel en laat leerlinge se talente straal.
Ons spog met Jukskei, MTB, Netbal, Hokkie, Rugby, Atletiek en swem.