Hoërskool Secunda spog met spanne vanaf Graad 8 – 12.
Ons reël opwindende golf dae waar ons spelers kan speel teen ander skole en klubs.
Provinsiale golf bied kompetisie op ‘n hoër en kompeterende vlak want ons dryf om die beste te vermag.