
Hokkie Prestasties
Ons hokkie prestasies dui daarop dat hoë kwaliteit afrigting en ure se oefen beloon word.

Hokkie Provinsiaal
Hokkie vir seuns en dogter is ‘n kompiterende, opwindende sport by Hoërskool Secunda.

Hokkie Liga
Ons hokkie ligas bied groot kompetisie deur die land en Mpumalanga self. Ons sien elke jaar uit na die nuwe seisoen.
