
Rugby Provinsiaal
Ons rugbyspanne neem provinsiaal deel en laat elke spanlid streef om die beste te wees in hul posisie.

Rugby Toekennings
Ons toekennings spog elke jaar met ‘n suksesvolle seisoen, ons is trots op elke span!

Rugby Liga
Hoërskool Secunda spog met 5 nasionale rugbyspanne in 2024, met die O17’s as wenner in hul liga.
